|
Tuisblad
|
Kontak
|
Roete
|
Nuus
|
Trust
|
Aktiwiteite
Struwig Reservaat
Reservaat Geriewe
Verblyf Tariewe
Besprekings - Aansoek
Registreer
Foto Gallery
Nuus
Trust
Voorwaardes
Kontak
Aktiwiteite
SWEM
Ons het ‘n heerlike swemdam, waar mens kan afkoel, terwyl jy die olifante in die rivier dophou.
WILDBESIGTIGING
Slegs begeleide wilbesigtigingsritte in ons eie windbesigtigingsvoertuie word toegelaat. U kan dus verseker wees dat daar nie ʼn samedromming van voeruie is wat die ervaring bederf nie. Ons gids sal u op ʼn safari neem en die besondere spesies, groot en klein, soek.
STAP IN DIE BOS
Stap saam met ʼn gewapende gids om die veld met al sy wonders van naby te ervaar. Van die nabyheid van een van die reuse van die bos tot die wonders van die klein dingetjies in die natuur.
BOSBRAAI OF PIEKNIEK
Bring u eie kos en geniet u middagete onder ʼn groot boom in die bos van Afrika.
VLUGBAL
Ons het ‘n vlugbalbaan, en daar is ook ‘n groot grasperk waar die kinders kan hardloop en speel.
NAGRITTE
Gaan soek die seldsamer diere, en beleef terselfdertyd die wonder van die sterreprag bokant jou.
VOëLKYK
Struwig wemel van die voëls. ‘n Groot verskeidenheid bosveld en water voëls is altyd in die omgewing. Roofvoëls kom in groot getalle voor. Die seldsame Visuil is ook al hier opgemerk … maar ons waarborg niks nie!
SANDPUT en SPEEL AREA
Vir die kleuters is daar ‘n lekker sandput en speel area om in te baljaar. Ons het ook die beste swaai ooit!
Tuisblad
|
Kontak
|
Roete
|
Trust
|
Foto Gallery