• Kinders jonger as 5 jaar bly gratis en ekstra inwoners met eie beddens , goedgekeur deur bestuur, betaal die tarief vir ekstra persone.
• Lede van organisasies verteenwoordig in die PC Struwig Testamentêre Trust kry ‘n 25% afslag.
• Bestuur kan die aantal slaapkamers in die Gastehuise beperk met ‘n ooreenstemmende verandering in die eenheidsprys.
• Jeughostel R50 per nag per kind – R 125 per volwassene – sonder beddegoed netto tarief. Nie ingesluit in alle eenhede Groep bespreking.
• *** Ten spyte van ‘n Groep bespreking van alle eenhede kan bestuur nog tot elf persone buite die Groep huisves in die Jeughostel.
• Tariewe kan te enige tyd deur die Trust verander word.