|
Tuisblad
|
Kontak
|
Roete
|
Nuus
|
Trust
|
Aktiwiteite
Struwig Reservaat
Reservaat Geriewe
Verblyf Tariewe
Besprekings - Aansoek
Registreer
Foto Gallery
Nuus
Trust
Voorwaardes
Kontak
Nuus
Fotos
STUUR U FOTOS
Stuur asseblief vir ons jou fotos van besondere ervarings tydens u besoek aan Struwig! Ons wil dit graag met ander deel. Verskaf asseblief die volgende inligting:
1. Naam en van.
2. Die groep saam met wie jy was (indien).
3. Tel. nr. (word nie gepubilseer nie).
4. Wanneer julle besoek het.
5. ‘n Kort beskrywende onderskrif vir elke foto in een
of twee sinne..
Belangrik:
1. Maksimum twee of drie fotos per besoek.
2. Stuur die fotos (slegs) elektronies aan: Webmeester
3. Maksimum versending grote van fotos is 250kb! (Asseblief nie groter nie!)
4. Deur die foto in te stuur gee u aan ons die reg om die foto te benut.
5. Ons kan ongelukkig geen kopiereg waarborg gee op enige van die materiaal
wat op die webwerf verskyn nie. U stuur die fotos dus op eie risiko.
Besoek ons foto gallery
Kliek Hier >>
Lede van die Algemene Diensgroep vir Gemeente Ontwikkeling bestuur(NG Kerk), tydens hulle besoek in 2006. Saam met hulle staan Marius Fuls, ons vorige bestuurder.
Tuisblad
|
Kontak
|
Roete
|
Trust
|
Foto Gallery