Struwig Eko-Reservaat

Text Box:

Fotoblad

Waar Afrika nog Wild is

Tuisblad

Nuusblad

Fotoblad

English page

Foto en Nuus

KOPIEREG

 

Alle fotos op hierdie webwerf is die eiendom van die persoon wat dit geneem het, en mag nie verder benut word sonder die skriftelike toestemming van die eienaar nie.

 

Kopiereg word voorbehou vir fotos wat gebruik is vir die ontwerp van hierdie blad.

 

COPYRIGHT

 

All photos are Copyright protected and remains the property of the owner.  Photos are not to be used without the written permission of  the owner.

STUUR JOU FOTOS

 

Stuur asb. vir ons jou fotos van jou besondere ervarings tydens jou besoek aan Struwig!  Ons wil dit graag met ander deel.

 

Verskaf asb. die volgende inligting:

 

1. Jou naam en van.

2. Die groep saam met wie jy was (indien).

3. Jou tel. nr. (word nie gepubilseer nie).

4. Wanneer julle besoek het.

5. ‘n Kort een of twee sin beskrywende onderskrif vir elke foto.

 

Belangrik:

 

1. Maksimum twee of drie fotos per besoek.

2. Stuur die fotos (slegs) elektronies aan: Webmeester

3. Maksimum grote van fotos is 250k! (Groot asb. geen reuse fotos nie!)

4. Deur die foto in te stuur gee jy aan ons die reg om die foto te benut.

5. Ons kan ongelukkig geen kopiereg waarborg gee op enige van die materiaal wat op die webwerf verskyn nie.  Jy stuur jou fotos op eie risiko.