Struwig Eko-Reservaat

Text Box:

Kom word weer mens in God se skepping!

Waar Afrika nog Wild is

AFRIKAANS

ENGLISH

Fotos / Photos

Besoek die rustige Struwig Eko-Reservaat in die Balule Privaat Natuurreservaat.

 

Dit vorm deel van die Groter Nasionale Kruger Wildtuin,

maar is BAIE meer eksklusief en verseker rustiger as die wildtuin.

 

Teen ‘n baie spesiale R250 per persoon per nag is dit ook absolute rus vir die siel.

 

Lidmate van die NG Kerk en lede van Die Voortrekkers en Rapportryerbeweging ontvang ‘n verdere 25% afslag!

 

Moet dus nie wag nie... 

bespreek NOU by 015 769 6057, of struwigeco@iafrica.com!