



|
Struwig Eko-Reservaat |
|
Voorblad |
|
Tuisblad |
|
Reservaat |
|
Aktiwiteite |
|
Geriewe |
|
Roete |
|
Tariewe |
|
Kontak |
|
Trust |
|
Fotos en Nuus |

|
In die hart van die Groter Kruger Nasionale Park eko-sisteem, is daar ‘n spesiale stuk bosveld waar die inwoners van die Afrika bos ongesteurd hulle gang gaan.
Reuse Jakkalsbessies en Maroelas op die oewer van die Olifantsrivier, bied rusplek vir mens en dier. Hierdie is die tuiste van olifant, visarend, leeu en seekoei.
Hier, in God se Skepping, is daar tyd om weer werklik mense te word.
Kom kuier by ons op Struwig Eko-Reservaat …
Waar Afrika nog Wild is. |
|
Waar Afrika nog Wild is |