Struwig Eko-Reservaat

Waar Afrika nog Wild is

Voorblad

Tuisblad

Reservaat

Aktiwiteite

Geriewe

Roete

Tariewe

Kontak

Trust

Fotos en Nuus

Besprekings

Struwig Eko-Reservaat

Text Box:

Waar Afrika nog Wild is

KONTAK BESONDERHEDE

 

Bestuurder:      Charles Trennery

     Epos:        struwigeco@iafrica.com

 

Tel nr:        015-7696057

Faks nr:    086 548 8957

BESPREKINGS

Besprekings kan direk by die kantoor gedoen word:

Kontak die kantoor en bevestig of u datum beskikbaar is.

Ná bevestiging sal ons `n besprekingsfaktuur asook die nodige inligtingstukke aan u stuur.

Besprekings bly voorlopig tot ontvangs van u 50% deposito.  Die deposito moet teen die datum wat op die besprekingsfaktuur aangedui is betaal word (twee weke na bespreking), waarna die bespreking eers gefinaliseer is. 

Bespreking wat nie binne twee weke met ‘n deposito gefinaliseer is nie, kan sonder kennisgewing deur die bestuurder gekanselleer word.  U bly verantwoordelik vir u volle besprekingsfooi, tensy u skriftelik per faks of e-pos die bespreking kanselleer of aanpas.

Alle uitstaande gelde moet minstens een week voor aankoms inbetaal wees. 

Kansellasie van besprekings (of gedeeltes van besprekings) minder as dertig dae voor die bespreekte aankomsdatum sal `n 50% kansellasiefooi dra.

Faks deposito strokies aan die kantoor.

 

Uitgawes aangegaan gedurende die besoek moet tenvolle vereffen word voor u die reservaat verlaat.  Ons aanvaar nie bankkaarte nie.

BANKBESONDERHEDE

 vir deposito:

PC Struwig Testamentêre Trust

ABSA Centurion

Tak Kode:    630 445

Rek Nr.:       9114 626 351